’n Toename in kitsbank-ontrekkings is goeie nuus vir kleinhandelverkope. Die jongste data van Spark ATM Systems, wat die onttrekkings by meer as 2 000 kitsbanke in die land meet, wys ’n styging van 5,72% op ’n jaargrondslag in kontantonttrekkings tussen 1 en 11 Desember.
13 Dec 2012 – SA onttrek meer kontant vir Kersfees
News Categories
Enquire Now
Why Spark ATM?
We always put the customer first and provide a full-service solution including installation, training and maintenance.